top of page
Kuier saam ons!
Sit Kamer
Vrolik elke vertrek op met ons volkleur kussings beskikbaar in verskeidenheid van grotes.
Boer in die Kombuis
Die kombuis is die hart van die huis, maak jou tafel mooi met ons pragtige kombuis produkte.
Slaap Kamer
Maak jou Kamer mooi met ons unieke Beddegoed. Maak jou venster mooi met ons pragtige Gordyne en hou jou lyf warm met ons sagte komberse,
Bad Kamer
Bederf jou gaste met ons sagte hand handdoeke met n pragtige verskeidenheid van ontwerpe om van te kies
Boer by die See of swembad
Bederf jouself met ons pragtige Swembroeke vir Mans, Dames en Kinders.
En ontspan op die strand met ons Volkleur Swem Handdoeke
En ontspan op die strand met ons Volkleur Swem Handdoeke
Lap vir Afrika
Ons unieke geprinte Lap sal jou kas laat glimlag. Koop aan per meter en maak jou eie Klere kas mooi,
Klere kas
Elkeen wil iets mooi in die kas hê, ons ontwerp al ons eie ontwerpe en style.
Special Offers
All Products
Beste Verkopers
Best sellers
Business Info
+27 64 519 4452 Elaine Scholtz
George - Garden Route - Western Cape
bottom of page