top of page

Gemaak van hoë gehalte swembroek lap met n tou rek in die binnekant.

Daar is geen voering in die binnekant net die sakke.

Beskikbaar in alle grotes

Hierdie produk word gemaak op bestelling en die wag tyd is 2 weke dit mag dalk gouer wees as Eskom nice is met ons

Beer Brand

    bottom of page