top of page

Hierdie Duvet stel is tans op ons Black Friday uitverkoping!!  Daar is sleg n paar stelle beskikbaar.

Elke duvet kom met een sloop en met wit katoen aan die onderkant.

Ons print slegs op die boonste lap.

Elke duvet het n zip in.

Die is slegs n voorbleed van die ontwerp in n groter ontwerp

Die aanbod is slegs vir die kleiner stelle.

Kudu Field

    bottom of page